Starring: Willem Vogel
Ons bevind ons tans in die Lydenstyd en soos wat ek paslike musiek in my program insluit vir al die groot feestye, gaan ek vanjaar weer programme afstaan aan die baie mooi musiek wat deur die eeue gekomponeer is vir die Lydenstyd en natuurlik Paastyd.